Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:6 Die Boodskap (DB)

Toe sê Dawid vir Abisai: “Seba, daardie seun van Bikri, gaan nou vir ons meer probleme gee as Absalom. Vat jý my soldate en kry hom in die hande voor hy dalk in ’n stad ingaan wat mure om het en onder ons oë uit is.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:6 in konteks