Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:21 Die Boodskap (DB)

Dís nie my plan nie! Maar hier is iemand by julle wat teen koning Dawid in opstand is. Hy kom van die Efraimberge af en sy naam is Seba, seun van Bikri. As julle hóm net vir my gee, dan los ek die stad uit.”Die vrou sê vir Joab: “U kan seker wees sy kop sal vir u van die muur afgegooi word.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:21 in konteks