Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:15 Die Boodskap (DB)

Hulle het Seba in Abel-Bet-Maäka vasgekeer. Hulle het ’n skuins wal teen die voormuur van die stad gepak en so kon al die soldate by die groot muur om die stad kom. Hulle het teen die muur gestamp om dit te laat val.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:15 in konteks