Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:10 Die Boodskap (DB)

Amasa het nooit die mes in Joab se ander hand gesien nie. Hy het Amasa se maag oopgekloof sodat sy binnegoed op die grond geval het. Dit was nie nodig om hom ’n tweede steek te gee om hom dood te maak nie. Joab en sy broer Abisai het toe maar net verder geloop om Seba te gaan soek.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:10 in konteks