Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:1 Die Boodskap (DB)

’n Man met die naam Seba was toevallig in Gilgal. Hy was Bikri se seun uit die stam van Benjamin. Hy was ’n regte niksnut. Hy het op ’n ramshoring geblaas en geskree: “Ons het niks met Dawid te doen nie! Die seun van Isai is nie van ons mense nie! Kom ons gaan huis toe, Israeliete!”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:1 in konteks