Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 2:4 Die Boodskap (DB)

Die mense van Juda het na Hebron toe gekom en Dawid daar koning gemaak. Hy was net die koning van Juda.Die mense het vir Dawid kom vertel dat die mans van Jabes in Gilead vir Saul begrawe het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 2

Kyk 2 Samuel 2:4 in konteks