Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 2:32 Die Boodskap (DB)

Hulle het Asael se lyk gevat en hom in sy familiegraf by Betlehem gaan begrawe. Daarna het Joab en sy manne dwarsdeur die nag getrek en die volgende môre toe dit lig word, in Hebron aangekom.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 2

Kyk 2 Samuel 2:32 in konteks