Abner kyk toe om en skree vir hom: “Is jý die een wat agter my aan is, Asael?”Asael skree terug: “Ja, dis ek!”