Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:8 Die Boodskap (DB)

Die koning het opgestaan en by die ingang van die stad gaan sit. Toe die manskappe hoor dat die koning daar by die ingang is, het almal soos gewoonlik voor hom verbygestap wanneer hulle gewen het.Nadat die soldate van die Israeliete na hulle huise toe gevlug het,

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:8 in konteks