Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:6 Die Boodskap (DB)

U is mos nou aan die kant van dié wat teen u is, en u is teen dié wat aan u kant is. U wys nou u gee nie ’n flenter om vir die offisiere en manskappe nie. Dit lyk vir my u sou daarvan gehou het as Absalom vandag nog geleef het en ons almal dood was!

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:6 in konteks