Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:39 Die Boodskap (DB)

Al die mense het toe oor die Jordaanrivier gegaan. Die koning is ook oor nadat hy vir Barsillai omhels en hom alles wat goed is, toegewens het. Barsillai het teruggegaan huis toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:39 in konteks