Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:26 Die Boodskap (DB)

“U Majesteit,” het hy geantwoord, “omdat ek so swaar loop, het ek gedink ek sal ’n donkie laat opsaal waarmee ek kan ry en saam met U Majesteit gaan. Maar my werker het my in die steek gelaat.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:26 in konteks