Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:24 Die Boodskap (DB)

Mefiboset, Saul se kleinseun, het ook gegaan om die koning te verwelkom. Van die dag af dat die koning uit Jerusalem uit is tot op die dag dat hy weer veilig terug was, het Mefiboset nie sy voete gewas of geskeer of ander klere aangetrek nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:24 in konteks