Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:19 Die Boodskap (DB)

en sê vir hom: “U Majesteit, moet asseblief nie die verkeerde ding wat ek gedoen het, teen my hou nie. Moet tog nie dink aan die onnosel ding wat ek daardie dag aangevang het toe U Majesteit uit Jerusalem moes padgee nie. Vergeet dit, asseblief.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:19 in konteks