Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:15 Die Boodskap (DB)

Die koning het teruggegaan. Toe hy by die Jordaanrivier kom, was die mense van Juda al by Gilgal om hom te verwelkom en hom oor die rivier te help.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:15 in konteks