Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:9 Die Boodskap (DB)

Absalom het hom in Dawid se manskappe vasgeloop. Hy het op ’n muil gery. Toe die muil onder die digte takke van ’n groot boom deurgaan, het Absalom se kop in die takke vasgehaak. Die muil is onder hom uit sodat hy daar tussen hemel en aarde bly hang het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:9 in konteks