Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:24 Die Boodskap (DB)

Dawid het tussen die eerste en die tweede groot deur by die ingang van die stad gesit. Die man wat op wag was, klim toe op in een van die uitkyktorings op die dik muur wat om die stad was. Toe hy uit die toring kyk, sien hy skielik iemand wat alleen aangehardloop kom.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:24 in konteks