Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:22 Die Boodskap (DB)

Agimaäs hou toe aan by Joab en sê vir hom: “Kan ék nie asseblief ook maar agter daardie man aanhardloop nie?”“Maar my liewe mens,” sê Joab, “hoekom wil jy so graag die nuus gaan vertel? Jy sal nie geld kry daarvoor nie!”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:22 in konteks