Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:2 Die Boodskap (DB)

Dawid het daarna drie generaals aangestel: Joab was die generaal van een afdeling soldate, Joab se broer Abisai was die generaal van die tweede afdeling en Ittai, wat van Gat af gekom het, was die generaal van die derde afdeling. Die koning het vir die manskappe gesê: “Ek gaan self ook saam met julle veg.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:2 in konteks