Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:18 Die Boodskap (DB)

In die Koningslaagte by Jerusalem is daar ook iets wat ’n mens aan Absalom laat dink. Hy het self daar ’n groot klip regop gesit en gesê: “Ek het mos nie ’n seun wat sal sorg dat ek onthou word nie.” Hy het die regop klip “Absalom se pilaar” genoem. Dis vandag nog die klip se naam.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:18 in konteks