Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:14 Die Boodskap (DB)

“Ek kan nie my tyd hier by jou staan en mors nie,” sê Joab, en hy gryp drie spiese en gaan steek Absalom daarmee in die bors waar hy nog so lewendig in die boom hang.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:14 in konteks