Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:12 Die Boodskap (DB)

“Nee,” sê die man vir Joab, “al gee u my ’n hoop geld, sal ek nie my hand optel vir die koning se seun nie. Ons het self gehoor toe die koning vir u en Abisai en Ittai gesê het dat niemand sy seun Absalom moet seermaak nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:12 in konteks