Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 16:8 Die Boodskap (DB)

Die Here betaal jou nou terug vir al Saul se mense wat jy laat doodmaak het toe jy die koningskap gesteel het! Die Here het nou vir Absalom koning gemaak en jy’s in die moeilikheid oor jy ’n moordenaar is!”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 16

Kyk 2 Samuel 16:8 in konteks