Toe Gusai, Dawid se vriend, by Absalom kom, sê hy vir hom: “Lank lewe die koning! Lank lewe die koning!”