Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 15:30 Die Boodskap (DB)

Dawid het die hele tyd geloop en huil toe hy teen die Olyfberg se rant opgegaan het. Hy was kaalvoet en hy het sy gesig toegehou. Almal wat saam met hom was, het ook kaalvoet geloop en huil en hulle gesigte toegehou.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 15

Kyk 2 Samuel 15:30 in konteks