Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 15:2 Die Boodskap (DB)

Hy het elke môre vroeg opgestaan en langs die pad gaan wag waar die mense in die stad inkom. Elkeen wat ’n hofsaak gehad het en wat na die koning toe gekom het vir ’n beslissing het daar verbygegaan. Dan het Absalom die man geroep en vir hom gevra waar hy vandaan kom. As hy sê hy kom uit een van die dorpe van die Israeliete,

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 15

Kyk 2 Samuel 15:2 in konteks