Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 15:14 Die Boodskap (DB)

sê hy vir al sy amptenare wat by hom in Jerusalem is: “Ons moet maak dat ons wegkom, voor Absalom ons in die hande kry! Julle moet gou maak en padgee, anders keer hy ons hier vas en dan het ons groot moeilikheid. Hy sal die mense in die stad voor die voet doodmaak.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 15

Kyk 2 Samuel 15:14 in konteks