Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:29 Die Boodskap (DB)

Hy laat weet toe vir Joab hy wil hom sien. Hy wou hê Joab moes hom na die koning toe vat. Maar Joab wou nie na sy huis toe kom nie. Absalom het weer vir hom ’n boodskap gestuur, maar hy het nie gekom nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:29 in konteks