Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:20 Die Boodskap (DB)

Joab het dit gedoen sodat u ’n bietjie uit ’n ander hoek na die saak kan kyk. Maar, U Majesteit, u is so slim soos ’n engel uit die hemel; u weet alles wat in die land gebeur.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:20 in konteks