Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:13 Die Boodskap (DB)

Toe sê die vrou: “Waarom het u dan ’n plan gehad om wraak te neem op iemand wat aan God se volk behoort? Toe U Majesteit nou net gesê het hulle mag nie wraak neem op my seun nie, het u uself eintlik skuldig verklaar. Mag u verlore seun dan nie terugkom nie?

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:13 in konteks