Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 14:11 Die Boodskap (DB)

“U Majesteit,” sê die vrou, “u moet asseblief voor die Here u God sweer dat u sal keer dat die een wat wraak wil neem my seun doodmaak en so nog meer moeilikheid veroorsaak.”Die koning sê toe vir haar: “Ek sweer voor die Here, hulle sal nie aan jou seun raak nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 14

Kyk 2 Samuel 14:11 in konteks