Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:36 Die Boodskap (DB)

Sy woorde was nog nie koud nie, toe kom die koning se seuns by die paleis aan. Hulle het sommer hardop begin huil. Die koning en al sy amptenare het ook sonder ophou gehuil dat die trane loop.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:36 in konteks