Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:34 Die Boodskap (DB)

Absalom het natuurlik intussen gevlug.Die man wat by die paleis waggehou het, het skielik aan die westekant ’n klomp mense gesien wat teen die bult afkom.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:34 in konteks