Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:28 Die Boodskap (DB)

Absalom het ’n groot fees gehou en vir sy manne gesê: “Julle moet wakker wees! As Amnon vrolik begin raak van die wyn en ek sê vir julle: ‘Steek hom dood!’ dan moet julle hom doodmaak. Julle hoef nie bang te wees nie. Ek sal die skuld kry daarvoor. Wees julle net sterk en vasberade!”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:28 in konteks