Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:25 Die Boodskap (DB)

“Nee, my seun,” sê die koning. “Ons kan nie almal na jou toe gaan nie. Ons sal te veel mense wees.”Absalom het by sy pa aangehou, maar Dawid wou nie saamgaan nie en het vir Absalom gesê hy hoop dit gaan goed met die skeerdery.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:25 in konteks