Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:20 Die Boodskap (DB)

Toe sy by haar broer Absalom kom, sê hy vir haar: “Daardie broer Amnon van jou het dit gedoen, nè? Toemaar, my ou sus! Moenie daaroor praat nie, hoor! Hy’s darem jou broer. Moenie jou te veel daaroor kwel nie.”Tamar het by haar broer Absalom ingetrek. Sy was ’n gebroke mens.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:20 in konteks