Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:13 Die Boodskap (DB)

Wat moet van my word as ek so ’n skande oorkom? Dink aan jouself! Almal in Israel sal dink jy’s ’n skurk! Praat liewer met die koning; ek is seker hy sal my met jou laat trou.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:13 in konteks