Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:31 Die Boodskap (DB)

Hy het die mense van die stad vir hom laat werk: party van hulle moes met sae en ysterpikke en byle vir hom sandsteenblokke maak. Ander moes weer kleistene maak. Dawid het die mense van al die dorpe van die Ammoniete so laat werk.Daarna het hy met al die manskappe teruggegaan Jerusalem toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:31 in konteks