Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:23 Die Boodskap (DB)

Maar nou is hy dood. Hoekom moet ek nog sonder kos bly? Ek kan nie die kind terugbring nie. Ek sal na hom toe gaan, maar hy kan nie na my toe terugkom nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:23 in konteks