Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 12:18 Die Boodskap (DB)

’n Week later is die kind dood. Dawid se werksmense was te bang om dit vir hom te sê. Hulle het vir mekaar gesê: “Toe die kind nog geleef het, het ons mooi met hom gepraat, maar hy wou glad nie na ons luister nie. Hoe kan ons nou vir hom sê die kind is dood? Hy doen dalk ’n lelike ding!”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 12

Kyk 2 Samuel 12:18 in konteks