Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:25 Die Boodskap (DB)

Dawid het vir die man gesê: “Gaan sê vir Joab hy moenie sleg voel daaroor nie. Mense gaan maar dood in ’n oorlog. Sê vir hom hy moet nog harder probeer en die stad met die grond gelyk maak. Sê vir hom hy moet dapper wees!”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:25 in konteks