Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:13 Die Boodskap (DB)

Dawid het hom uitgenooi om saam met hom te kom eet en drink en hom toe dronk gemaak. Daardie aand het Urija weer op dieselfde plek by die wagte van die koning gaan slaap. Hy wou glad nie huis toe gaan nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:13 in konteks