Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:11 Die Boodskap (DB)

Urija het geantwoord: “Hoe kan ek huis toe gaan om te gaan eet en drink en by my vrou te slaap as die ark van God en al die manne van Israel en Juda in tente bly, en Joab en die koning se eie soldate in die oop veld moet kamp? Ek sal dit so waar as u leef, nooit doen nie!”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:11 in konteks