Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 11:1 Die Boodskap (DB)

Die volgende lente, in die tyd wanneer die konings gewoonlik gaan oorlog maak, het Dawid sy eie soldate saam met Joab en al die manskappe van Israel gestuur om teen die Ammoniete te veg. Hulle het die Ammoniete kafgeloop en hulle in Rabba, hulle hoofstad vasgekeer. Dawid was nie by nie; hy het in Jerusalem agtergebly.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 11

Kyk 2 Samuel 11:1 in konteks