Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 1:21 Die Boodskap (DB)

Gilboaberg, jou vervloekte plek!Ek wens dit dou nooit op jou nie,ek hoop dit reën nooit op jou hoë weiveld nie.Op jóú lê daar ’n held se skild in die grond getrap.Dis Saul se skild vol bloed.Niemand sal dit ooit weerby die huis met olie smeer nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 1

Kyk 2 Samuel 1:21 in konteks