Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 1:16 Die Boodskap (DB)

Dawid se laaste woorde aan hom was: “Jou dood kan nie gewreek word nie, want jy het met jou eie mond erken dat jy die dood verdien toe jy gesê het: ‘Ek het self die gesalfde koning van die Here die doodsteek gegee.’”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 1

Kyk 2 Samuel 1:16 in konteks