Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 1:10 Die Boodskap (DB)

Ek het toe by hom gaan staan en hom doodgesteek, want ek het geweet hy sal dit nie maak nadat hy so sleg verloor het nie. Ek het die tulband om sy kop en die armband om sy arm afgehaal en dit vir u gebring. Hier is dit.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 1

Kyk 2 Samuel 1:10 in konteks