Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:4 Die Boodskap (DB)

het die koningin van Skeba se asem weggeslaan. Sy was ook verstom oor die kos op die tafels, die amptenare rondom hom, die tafelbediendes en skinkers en die klere wat hulle gedra het, en die brandoffers wat Salomo by die tempel van die Here gebring het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:4 in konteks