Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:27 Die Boodskap (DB)

Verder het hy silwer so gewoon soos klippe in Jerusalem laat word en sederhout so gewoon soos die hout van die wildevyebome wat so volop in die laerliggende dele van die land groei.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:27 in konteks