Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:25 Die Boodskap (DB)

Salomo het staanplekke vir 4 000 perde en strydwaens en vir 12 000 kavallerie-perde gehad. Die meeste van hulle is in die strydwa-stede gestasioneer, maar ’n klompie was naby die koning, in Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:25 in konteks